Verre-Wes Voëlklub
Wie is ons?

Klub
Ons is die voëlklub in die Noordwes vir die bevordering van voëlboere in Lichtenburg en omgewing se belange.
Ons klub bestaan uit 80 aktiewe lede.

PVSA
Ons klub is geaffilieer is by PVSA.
Alle lede word ook outomaties lid van die PVSA.
As 'n PVSA lid ontvang jy jou unieke telerskode wat op al jou ringe aangebring word om jou voëls lewe lank te kan identifiseer.

Klublid Voordele
Ons hou ‘n jaarlikse veiling aan die begin van Maart.
Elke jaar kondig ons die wenner van die Junior- en Senior- Voëlboer trofees aan.
Gebeure

